’n Nuwe hart beteken ’n hergeboorte.
Herman le Roux, pasiënt van dr. Susan Vosloo, se enigste kans op ’n tweede lewe is ’n nuwe hart. Saam wag hulle. Gaan hy leef – of sterf? Sal hy betyds ’n hart kry?
Die verhaal van Jessica, Herman le Roux se dogter, en haar minnaar Daniel Cloete, ontplooi. Jessica en Herman werk saam aan ’n artikel oor dr. Chris Barnard se eerste hartoorplanting. Wanneer die verhouding tussen Jessica en Daniel verdiep, skep dit ’n konfliksituasie wat hul komplekse persoonlike verbintenisse byna onuithoudbaar maak.
Met: Tessa Denton & Marlo Minnaar
Regie: Christo Davids
Teks: Jan Groenewald
Vervaardiger: Foxwoodteater
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R120
Plek: OFM-Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 19 Jul 17:00, 21 Jul 20:30, 22 Jul 16:30
Hartklop
Hartklop
Roekeloos
3