Mathys Roets is een van die min kunstenaars wat Leonard Cohen werklik gestand kan doen.
Sleutelwoord Argiewe:Leonard Cohen
Bob Dylan vir die Afrikaanse siel
Dis soos om ‘n ou emosie nuut te voel, maar nader, omdat jou eie taal anders en dieper met jou praat.
Minette du Toit-Pearce lei fees in
Minette du Toit-Pearce stuur 2011 se Klein Karoo Klassique se vokale musiek van stapel.
Leonard Cohen ontvang Prins van Asturias-prys
“Die Kanadese sanger en digter Leonard Cohen het Spanje se gesogte Prins van Asturias-letterkundeprys ontvang.”
Lucas Maree & Mathys Roets
Hierdie twee befaamde kunstenaars het albei hulle loopbane begin deur in restaurante en kuierkroeë te sing.
10 000 myl
Na 17 jaar en die spreekwoordelike 10 000 myl wat die drie Snyman-broers uit onderskeie omgewings in die musiekindustrie geloop het, is hulle jongste album nou beskikbaar.