Na 17 jaar en die spreekwoordelike 10 000 myl wat die drie Snyman-broers uit onderskeie omgewings in die musiekindustrie geloop het, is hulle jongste album nou beskikbaar.