’n Spesiale program van musikante uit Pretoria wat musikale spookstories oor die toekoms en die verlede vertel.
Sleutelwoord Argiewe:Bacchus Nel
ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017
Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om die wynoes saam met duisende ander musiek-, kos- en kultuurliefhebbers te vier.
Janneman in die Diereryk – ‘n Musiekblyspel vir Kinders
Kom stap vir ‘n dag saam in die skoene van ‘n wille klein kalant soos hy dinge en diere in die oerwoud ontdek.
Tussen junk en jewelry
Die Pretoriase sanger-liedjieskrywer Bacchus Nel het meer as een Damaskus-ervaring gehad.
Twee Nelle, ‘n bottel en ‘n Barnard
”Ons like om te lag
al is ons tunes vol ellende
huls my broers en ek suppose
my bende”
– Brixton Barnard
Langpadstories
Stories is die kat-ogies van die langpad en die GPS vir die siel.
Melkstraat
Hier in die land van die Arabiere lees ek met vreugde maar ook met ‘n hart vol verlange dat Jan Blohm so ‘n opgang maak in die Afrikaanse musiekwêreld.
In die arms van die nag
Iewers verlede jaar, min of meer hierdie tyd (and it seems a lifetime away, of ten minste liters en liters se verkwisting), het woord ons hier onder in die Kaap bereik van Bacchus Nel.