Kieslys

Close


*/

27 September
2018
Kuns & Ontwerp Musiek Teater
486 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Spoke, diewe en digters

’n Spesiale program van musikante uit Pretoria wat musikale spookstories oor die toekoms en die verlede vertel.

Hulle kom bymekaar om Afrikaans te laat borrel, sing en goël soos lanklaas.

Die program bied ook ’n uitstalling van geskilderde portrette deur Ronel Kellerman wat ons land se bekendste sangerdigters vasvang op doek.

Met: Bacchus Nel, Die See & Blinkruiter

Portret solo uitstalling: Ronel Kellerman

Spoke, diewe en digters
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120
Plek: Roots Intieme Teater, Potchefstroom
Datum: 5 Okt 19:30 6 Okt 11:00

Aardklop 2018


Spoke, diewe en digters


Spoke, diewe en digters


2.5




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Kuns & Ontwerp, Musiek, Teater
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Kuns & Ontwerp, Musiek, Teater
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Kuns & Ontwerp, Musiek, Teater
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Kuns & Ontwerp, Musiek, Teater
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Kuns & Ontwerp, Musiek, Teater
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

H L Wehr
2019-01-17 22:25:02
Definisie en betekenis die verskil...
Robert
2019-01-10 18:20:15
Kan Annarine Erasmus my groot asb kontak deur my te epos na robert.conradie91@gmail.com Dis in verb...
Robert
2019-01-10 18:11:44
Hi annarine dis Robert hoe kan ek met u kontak maak. Stuur asb virmy 'n epos na robert. conradie91@...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD