Spoke, diewe en digters ’n Spesiale program van musikante uit Pretoria wat musikale spookstories oor die toekoms en die verlede vertel.