Gert Vlok Nel skryf liedjies met n betowerende, meesleurende, amper hipnotiese kwaliteit. Vir hierdie vertoning gaan hy saamspan met die Nederlanse kontrabas-speler Johan Smit.
19 & 20 November om 20h30
Kaartjies: R120
Bespreek: 021 979 1911 / 0834060111

