Schalk Joubert en kie

Skryf 7 November 2014 in jou dagboek as jy in die Kaap bly. Schalk Joubert en sy bekende baskitaar gaan die verhoog deel met ’n besondere paar musikante. Op dromme is Kevin Gibson, Melissa van der Spuy speel klavier en sing, Heather Rothon laat die saksofoon en fluit goed klink en Ronan Skillen is verantwoordelik vir die perkussie.

Die vertoning begin om 20h30.

Kaartjies: R120-00

Besprekings: 021 979 1911 / 083 406 0111

Schalk Joubert en kie
Schalk Joubert en kie

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar