28 – 30 September 2018
Tulbagh
Sleutelwoord Argiewe:Tulbagh Spring Arts Festival
2015 Tulbagh Spring Arts Festival
Tulbagh Spring Arts Festival 2015
Brommer in die sop
Limerieke deur Philip de Vos getoonset deur Albie Louw met pianis Tertia Visser-Downie.
Kerneels praat oor Ester
Kerneels Breytenbach praat oor sy nuutste boek Ester.
Diana oor Saartjie
Diana Ferrus bied ‘n program aan wat aansluit by haar gedig oor Saartjie Baartman.
Tulbagh Spring Arts Festival se opening
Die opening van die Tulbagh Spring Arts Festival deur Herman Binge saam met die uitstalling deur vanjaar se feeskunstenaar Susan Smuts.
Kamphoer bespreking
Lydia Notley bespreek die roman Kamphoer deur Francois Smith.
#TSAF Jan Visser: 12 Landskappe
Jan Visser het hom in 1983 in Tulbagh gevestig, in Van der Stelstraat.