Die goue medaljewenner van die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie, Jordan Brooks, is op Sondag 24 November 2019 vir ‘n uitvoering by die Hermanus Burgersentrum.
Sleutelwoord Argiewe:Tertia Visser Downie
Vandag is ek ’n windlawaai
Stuitige rympies is sy kos, maar ook insiggewende radioreekse oor klassieke komponiste.
Brommer in die sop
Limerieke deur Philip de Vos getoonset deur Albie Louw met pianis Tertia Visser-Downie.
Tertia Visser, Jeffrey Armstrong & Goitseman Lehobe
Hierdie program sluit onder andere die werke in van Beethoven, Franck, Sarasate Kreisler (viool), Puccini, Verdi, Richard Strauss en Gershwin (sang).
Top Koreaanse violis Yura Lee gee konsert by Hugo Konsertreeks
Drie jaar na haar oorwinning in die vername 5de Unisa Internasionale Strykerskompetisie in 2010, onderneem die sensasionele Koreaanse violis Yura Lee ‘n Suid-Afrikaanse toer.