Vandag is ek ’n windlawaai
Stuitige rympies is sy kos, maar ook insiggewende radioreekse oor klassieke komponiste.
Stuitige rympies is sy kos, maar ook insiggewende radioreekse oor klassieke komponiste.
Geïnspireer deur die klavierwerk Kinderszenen van Robert Schumann, kombineer Philip de Vos hier dié twee talente en saam met Tertia Visser-Downie se klavierspel en die vertoning van Piet Grobler se illustrasies, word dit ’n speelse, dromerige aanbieding.
Met: Philip de Vos, Piet Grobler & Tertia Visser-Downie
Genre: Digkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 2018, 14:00
Woordfees 2018
Vandag is ek ’n windlawaai
Vandag is ek ’n windlawaai
Roekeloos
3
