Stuitige rympies is sy kos, maar ook insiggewende radioreekse oor klassieke komponiste.
Sleutelwoord Argiewe:Robert Schumann
#kknk2016 Ben Schoeman speel Schumann
Dié Suid-Afrikaanse pianis uit Londen, dra ’n gevarieerde en opwindende program voor met Robert Schumann se immergewilde Carnaval Op. 9 en die Simfoniese Etudes Op.13.
