Drie jaar na haar oorwinning in die vername 5de Unisa Internasionale Strykerskompetisie in 2010, onderneem die sensasionele Koreaanse violis Yura Lee ‘n Suid-Afrikaanse toer.