Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
Sleutelwoord Argiewe:Marjorie Wallace
Jan en Jorie
Dit vertel die storie van skrywer Jan Rabie en skilder Marjorie Wallace.
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
