Helena Hettema tree op by Die Boer Teater in Durbanville om onder andere die 100ste verjaarsdag van Piaf se geboorte te vier met liedjies uit haar CD Spirit of Piaf and other French Legends.
Sleutelwoord Argiewe:Edith Piaf
Song of the Sparrow
Margaret Stuart se vertoning Song of the Sparrow bestaan uit Engelse vertalings en verwerkings van die musiek van Edith Piaf …
All this I know
Andrew Lloyd Weber, kruis Noel Cowrard, kruis Cutt Glass kruis Piaf en Brel.