Ons het ’n valse Godin gekies … Die kerk van applous en ander se opinie … Wie is ek? Leartes of Hamlet? Raka of Koki? Die vroue het hom die eerste gewaar. Jy het my eerste gewaar.

Weg is die verhaal van ’n akteur en sy muse, Pierrot en Columbine, vir vandag. Dit is ’n requiem vir ’n geliefde en ’n besinning oor ’n lewe op die verhoog.

* Debuut *

Met: Marcel van Heerden en Tinarie van Wyk Loots

Regisseur: Christine Truter

Teks: Harry Kalmer
Musiek: Riku Lätti
Ontwerper: Christine Truter

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 3 Maart 16:00. 4 Maart 16:00, 5 Maart 12:30, 7 Maart 15:00

Woordfees 2017


Weg

Weg


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar