Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het:
‘Hulle het hom net kom vat … sommer net so!’
Jare later worstel Benjamin/Lukas met die vraag: ‘Wie is ek?’
Dalene Matthee is reeds meer as 10 jaar oorlede, maar Fiela se kind werk steeds treffend op die verhoog.
Met: Shaleen Surtie-Richards, Paul Lückhoff, e.a.
Regisseur: Frans Swart
Teks: Dalene Matthee
Verwerking: Suzanne van Wijk
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 2 uur 50 minute
Kaartjies: R140 | R160 by die deur
Plek: Stadsaal, Stellenbosch
Datum: 8 en 9 Maart 10:00 en 15:00
Fiela se kind
Fiela se kind
Roekeloos