Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel.