Bailey Kellerman verlaat Suid-Afrika finaal ná nog ’n liefdesteleurstelling deur haar eerste liefde, Adam.
Sleutelwoord Argiewe:Pat Stamatélos
My groot vet Griekse egskeiding
Polly en haar Griekse man Archie besit ’n groot boekwinkel in Randburg waar klante die koerant sit en lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan die Griekse gebak peusel.
Pastoor
Pat Stamatélos vertel op ’n skreiend aangrypende wyse die ware verhaal van ’n vrou wat as jong kind in die hande van ’n pedofiel beland het.
Vier begrafnisse en ’n troue
Dulcie-Anne Douglas is ’n miljoenêr – op skrif.
Die portier
Max, ’n kinderboekskrywer, is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is.
