‘n Persoon kom by die Hemel se poorte aan.
“Godsdiens?” vra die engel aan diens.
Sleutelwoord Argiewe:NG Kerk
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk
In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is.
Lesbiese teologiestudent mag nie preek
Die NG Kerk sê ‘n lesbiese teologiestudent mag nie op die preekstoel staan nie want sy wil nie by hul beleid hou nie.
NG-gort weer gaar
Die gort is weereens gaar in die NG Kerk. Die keer na uitlatings van Prof. Sakkie Spannenberg, Oud Testamentikus by UNISA.