“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry.
Sleutelwoord Argiewe:Antoinette Pienaar
Antoinette hou konsert
Antoinette Pienaar kom Kaap toe in November met haar Karoo konsert, Antoinette hou konsert.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Kruidjie roer my – die verhoogstuk
Iin hierdie verhoogstuk deel Antoinette Pienaar haar lewe en haar geheime oor kruie vir die pyn, met ruim wysheid.
Kruidjie roer my
Te midde van ‘n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer.
Kruidjie roer my
Te midde van ‘n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer.