Leon van Nierop vertel staaltjies uit vergange dae en gesels oor die wonderlike geskiedenis van die Suid-Afrikaanse filmbedryf, soos uiteengesit in sy nuwe boek, Daar doer in die fliek.
Sleutelwoord Argiewe:Leon van Nierop
Adrenalien
Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf.
#innibos Ballade vir ’n enkeling met Leon van Nierop
Jy’t dalk al die fliek gesien, en lank gelede week ná week vasgenael gesit voor die kassie, maar almal weet tog die boek is altyd beter!
Ballade vir ’n enkeling
Nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir 2014.
Plesierengel
Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer.
‘n Platsak KKNK
Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.
Tydloos 2011
‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.
RSG en Sanlam se radiodramakompetisie lewer opwindende oes
Die wenners van RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie vir 2009 is op 8 Desember aangekondig.
DEKATV
Na 25 jaar gaan De Kat TV pak.
