Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef?
Sleutelwoord Argiewe:Annemarie van der Walt
#innibos Legkaart van jou gesig: Fisionomie in ‘n Neutedop
Jy kyk elke dag in die spieël, maar weet jy ooit wat jou gesig vir jou wil sê?
#innibos Boekgesprek met Karin Brynard en Kerneels Breytenbach
Karin en Kerneels gaan die gordyn effens lig oor die ratwerke van ’n goeie roman, en mekaar tromp-op loop oor skryf, storielyne, en eiesinnige karakters.
#innibos Ballade vir ’n enkeling met Leon van Nierop
Jy’t dalk al die fliek gesien, en lank gelede week ná week vasgenael gesit voor die kassie, maar almal weet tog die boek is altyd beter!