Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef?

Hoe broos, hoe taai is daai verbintenis en wat is elk bereid om op te offer vir die ander?

Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op ’n padreis deur die binneland. Gedeelde herinneringe word opgeroep, maar ook ’n verbloemde fyn venyn. Wanneer die deurslot van ’n
saai hotel op Soebatsfontein hul inhok, kom jare se swyg ter sprake en moet albei aan mekaar erken: Dít het jy nie van my geweet nie.

Met: Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel

Regie: Philip Rademeyer

Teks: Annemarie van der Walt

Vervaardiger: GZ Produksies

Soebatsfontein
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R140
Plek: André Huguenet, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 19:00, 12 Julie 10:00, 14 Julie 16:30

Vrystaat Kunstefees 2018


Soebatsfontein


Soebatsfontein


2

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. 2* belaglik Was tenminste 4* Enigste kritiek was teater Klank nie so goed

Lewer kommentaar

Leave a Reply