Die wêreld kan ’n eensame plek wees – veral as die mense waarvoor jy omgee elkeen sy eie paadjie loop.
Maar af en toe ontmoet ’n mens iemand wat, vir ’n vlietende oomblik in tyd, jou weer daaraan herinner hoe lekker dit is om pret te hê.
Tok Tok is ’n vernuwende teaterproduksie met ’n universele tema van vriendskap. Geen enkele woord word gepraat nie, wat dit die perfekte vermaak vir ENIGE taalgroep en die hele gesin maak!
Met: Charl Henning, Erick Strydom
Regie: Dion van Niekerk
Teks: Dion van Niekerk, Charl Henning, Erick Strydom
Dekor: Charl Henning, Erick Strydom
Kostuums: Erick Strydom
Verhoogbestuurder: Ané van den Berg
Vervaardiger: Missing B Productions
Tok tok
Genre: Komedie
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R100
Plek: Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 10:00, 12 Julie 20:00, 14 Julie 10:00
Tok tok
Tok tok
Roekeloos
2