Tok Tok

Die wêreld kan ’n eensame plek wees – veral as die mense waarvoor jy omgee elkeen sy eie paadjie loop. Maar af en toe ontmoet ’n mens iemand wat, vir ’n vlietende oomblik in tyd, jou weer daaraan herinner hoe lekker dit is om pret te hê. Tok Tok is ’n vernuwende teaterproduksie met ’n […]