#Vryfees Een kleine Lientjie

Een kleine Lientjie
Roekeloos
17 Julie

Lientjie se ouers het onlangs getrek na ’n nuwe dorp …

… dit beteken sy moet na ’n nuwe skool gaan, nuwe maats maak, en in ’n nuwe
kamer slaap.

Mamma werk nou in die dag, en pappa skryf ’n boek, en niemand kom agter dat Lientjie gejok het oor wie die konyne se hok oopgelos het nie. Maar sy dink dit kan niemand seer maak nie … dis mos net een klein leuentjie … wat groei en groei … tot een grote ramp!

Met: Marli van der Bijl, Charl Henning, Walter Strydom, Yolanda Maartens, Jana Coetzer
Regie en Teks: Anna Visser

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Datum: Vr 18 Julie 10:00, Sa 19 Julie 09:30
Prys: R65
Tydsduur: 45 minute
Plek: KykNET-Repteater, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply