A night with great song writers
Roekeloos
17 Julie
Roekeloos
17 Julie
Roger Whittaker is ’n projek waarop Henk Botes hom al lank wil toespits, die mense vra daarvoor.
Cat Stevens – Henk vertel al 16 jaar die stories waaroor die liedjies gaan, Rodrigues is ’n groot gees met wie hy al lank verbind is, en dan natuurlik ‘’Mr Slowhand’’ Eric Clapton wat vir
almal ’n groot inspirasie is. Die hele show word unplugged aangebied.
Met: Henk Botes
Teks: Roger Whittaker, Cat Stevens, Eric Clapton, Rodrigues
Genre: Kontemporêre musiek
Taal: English
Datum: Vr 18 Julie 20:00
Prys: R110
Tydsduur: 90 minute
Plek: Aasvoëlklub, Bloemfontein