“Die Binne” is Emma se huis en “Die Buite” is die wêreld.

Emma kan nie “Die Binne” verlaat nie, omdat sy agorafobie het wat sy ná ’n traumatiese ervaring opgedoen het. Thomas, haar enigste vriend, kuier elke aand by haar om stories uit hul
kinderdae te vertel … dalk help dit Emma om vrede te maak met die buitewêreld. Hulle het egter een reël: jy mag stories vertel, maar jy mag nie jok nie.

* Debuut *

Met: Danielle Retief, Jaco van der Merwe

Regie: Karin Retief

Teks: Danielle Retief
Musiekregie: Jaco van der Merwe
Kostuums en ontwerp: Danielle Retief
Beligting en klank: Jaco van der Merwe
Stelontwerp: Johan Engelbrecht

Vervaardiger: Reckless Haven Productions

Vertel nog
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R100
Plek: Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 12 Julie 17:00, 13 Julie 13:30, 14 Julie 20:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Vertel nog


Vertel nog


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply