DEKATV

Na 25 jaar gaan De Kat TV pak.

DEKATV begin Vrydag 1 Mei om 21h30 op SABC3. Die joernaalprogram sal fokus op kuns, film, omgewingsbewustheid, entrepreneurs, reis, motors, kos en leefstyl.

Kykers gaan agter die skerms geneem word van De Kat-artikels.

Johrné van Huysteen is een van die aanbieders en Leon van Nierop het hom by die produksiespan aangesluit.

Lewer kommentaar

Leave a Reply