ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
Sleutelwoord Argiewe:Kevin Leo
Duet
Tydens hierdie splinternuwe produkie span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades.
#Aardklop Sentimental Journey – Kevin Leo & Charlize Berg
’n Sentimentele en nostalgiese reis met van die mooiste musiek van alle tye.
Gé – Lied van my lewe
Kevin Leo se grootste projek nog is Gé – Lied van die Lewe, ‘n huldeblyk produksie.
Pretville
Steve Hofmeyr, Lizz Meiring, Annette Engelbrecht, Emo Adams, Willem Botha, Terence Bridgett, Margit Meyer-Rödenbeck, Jakkie Louw, Kevin Leo, Pieter Koen & Carike Keuzenkamp
Tydloos 2011
‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.
Kevin Leo
Dit was vroeg in sy lewe reeds duidelik wat hierdie man met sy lewe wil doen.
Cultivaria Heinz Emporium
Die Heinz Emporium gaan ‘n bynes van bedrywighede sowel as die beste plek om asem te skep tydens vanjaar se Cultivaria kunsfees.
Jakkals en Leo
Jakkie Louw en Kevin Leo is van afsonderlike pole van die Afrikaanse musiekwêreld en ontdek mekaar se style deur hulle gemeenskaplike liefde vir musiek.
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.