Tydens hierdie splinternuwe produkie span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades.

Hulle bring ‘n samestelling van tydlose gunsteling uit ‘n groot verskeidenheid musikale genres. Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n epiese en magiese ervaring van tenoorstemme.

Kaapenaars kan Duet by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville
5 – 7 September om 20:h30.
Kaartjies kos R160 en is beskikbaar by 021 979 1911.

Lewer kommentaar

Leave a Reply