ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
Sleutelwoord Argiewe:Carike Keuzenkamp
Die professor en die prikkelpop
Die Professor en die Prikkelpop is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1967 uitgereik is.
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
Republiek van Zoid Afrika Volume 3 CD en DVD
Die derde reeks van Republiek van Zoid Afrika het in Januarie 2016 afgeskop met duisende kykers en `n groeiende RZA parlement.
Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye: Hier is die Top 50!
Die top 50-liedjies in Maroela Media se Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye-veldtog is pas bekendgemaak.
Pretville
Steve Hofmeyr, Lizz Meiring, Annette Engelbrecht, Emo Adams, Willem Botha, Terence Bridgett, Margit Meyer-Rödenbeck, Jakkie Louw, Kevin Leo, Pieter Koen & Carike Keuzenkamp
Suid-Afrikaanse musikante se regte name
Bobby Angel – Robert Engelsman Dana Winner – Chantal Vanlee (Nie juis SA nie, maar interessant) Carike Keuzenkamp – Elizabeth Maria Magdalena van Zyl Dozi – Henk Opperman Cornelia – Cornelia Möller Bok van Blerk – Louis Pepler Chris Blignaut – Christian August Blignaut Janita Claasen – Janita Sarie Redelinghuys Silver de Lange – Johannes …
Sarah de Jager oorlede
Sarah de Jager, bekende visvangvrou van Hentiesbaai is verlede Saterdag in die ouderdom van 83 jaar oorlede.
Seisoene van die lewe
Carike Keuzenkamp het voor in die ry gestaan toe aangename karaktertrekke uitgedeel is. Sy is opreg, geesdriftig, vriendelik, mededeelsaam, positief – almal kwaliteite wat gehelp het om haar een van gewildste Afrikaanse kunstenaars ooit te maak. Daarby het sy natuurlik nog die stem, musiektalent en ‘n heerlike verhoogpersoonlikheid ook. Geen wonder dat sy al 30 …
Carike in Kinderland 3
Carike in Kinderland 3 is nog ‘n mengsel van bekende kinderliedjies (uit die ouers se kinderdae).