Sarah de Jager oorlede

Sarah de Jager, bekende visvangvrou van Hentiesbaai is verlede Saterdag in die ouderdom van 83 jaar oorlede aan breinvlieskanker in ’n hospitaal in Durbanville.

Carike Keuzenkamp het De Jager volksbesit gemaak toe sy haar destyds in die liedjie “Sarah de Jager” verewig het.

Sarah se gat is een van die bekende hengelplekke in Hentiesbaai, Namibië.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar