Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Sleutelwoord Argiewe:Claire Johnston
Liefde by die Dam se Super Mega Bonanza 10de Verjaardag
Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Mango Groove vier 40 jaar by Kirstenbosch
Suid-Afrika se geliefde Mango Groove gaan op Sondag 12 Januarie 2025 `n merkwaardige mylpaal vier met `n spesiale konsert by Kirstenbosch Gardens wat hul 40ste jaar as `n groep mee afskop. Mango Groove is al vanaf die 80`s `n huishoudelike naam en bekoor gehore al vir dekades met hul unieke mengsel van pop, marabi en …
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
Republiek van Zoid Afrika Volume 3 CD en DVD
Die derde reeks van Republiek van Zoid Afrika het in Januarie 2016 afgeskop met duisende kykers en `n groeiende RZA parlement.
Braai some more
Kom skud jou biskit en vier plaaslike musiekerfenis op Braaidag saam met Claire Johnston, Emo Adams, Karen Zoid, Chris Chameleon en ene Sarel Fourie.
Absa KKNK skitter met musiek-supersterre
Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
