In totaal is daar ‘n verstommende 450 000 eksemplare van al vyf haar albums verkoop in minder as vier jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Patricia Lewis
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.
Stemme vir altyd
Samestellings sal altyd gewild wees – veral as dit professioneel saamgestelde, interessant verwerkte materiaal bevat.