‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.
Met >Leon van Nierop as die storie verteller, nooi ons u saam om saam met ons die grooste musikale treffers te beleef en ervaar, met n spesiale huldeblyk aan van die grooste Afrikaanse treffers. Ons neem u van Broadway tot Benoni onder die leiding van die land se beste musikante.
Reeds 4 jaar die gewildste produksie by Cultivaria!
Vrydag 28 Okt 19h00 – 23h00, Paarl Amifteater, Paarl, R100 – R160