Adrenalien

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf.

Toe droog dit op. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van ’n “derde dimensie”. Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op. En maak ’n nuwe monster wakker …

Adrenalien word 20 Julie 2015 vrygestel.

Adrenalien / Leon van NieropTafelberg, 20 Julie 2015; 448 p. ; sagteband. — ISBN 9780624073031

Adrenalien,
Bettie Blom,
18 Mei 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar