Elektriese vingers!

Tradisionele vibrators is nie vir almal nie. Vir diegene wat ’n ander tipe stimulasie verkies is daar nou die Jimmyjane fingertip vibrator.

Die X bestaan uit twee vibrerende kappies vir twee vingers. Om die klitoris in stereo te bewerk.

Hierdie tipe van vibrasie nie goed genoeg vir jou nie? Die amp kan jou ook ’n ligte skok van 15 milliamp gee.

Hello Touch X


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply