Die Sex Expo is ’n uitstalling met ’n volwasse tema en ’n verskeidenheid vertonings en ’n saal vol sexy uitstallers met ‘n groot verskeidenheid produkte en vermaak.
Kategorie Argiewe:Vibrator
’n 18de-eeuse dildo
’n Dildo uit die 18de-eeu – met ’n dompelaar om ejakulasie te simuleer. Dit is van ivoor gemaak.Dit is in ’n klooster in Parys gevind, nadat dit amper 100 jaar lank in die sitplek van ‘n Louis XV-leunstoel weggesteek was.
PokéMOANS
Geek Sex Toys het Pokémon bruikbaar gemaak met hulle weergawe: PokéMOANS.PokéMOANS is dildo’s gebaseer op Pokemon karakters. Jy kan selfs jou eie een laat ontwerp as jy nie tevrede is met die in hulle winkel nie.PokéMOANS
Die wêreld se eerste manlike sekspop
Seks met Motörhead
Aanhangers van die rock groep Motörhead kan nou hul lojaliteit bed toe neem. Vier spesiale Motörhead-vibrators se ontwerp is geskoei op die albums Overkill en Ace of Spades.
Elektriese vingers!
Tradisionele vibrators is nie vir almal nie. Vir diegene wat ’n ander tipe stimulasie verkies is daar nou die Jimmyjane fingertip vibrator.Die X bestaan uit twee vibrerende kappies vir twee vingers. Om die klitoris in stereo te bewerk.Hierdie tipe van vibrasie nie goed genoeg vir jou nie? Die amp kan jou ook ’n ligte skok …
Sy as in jou dildo
Die ontwerper Mark Sturkenboom het ’n “memory box” ontwerp wat ’n intieme nagedagtenis aan jou gestorwe geliefde bevat.Die glas dildo vang eerste mens se oog. Dit bevat ’n houertjie vir ’n bietjie van jou geliefde se as. Verder is daar ’n houer vir sy gunsteling parfuum, ’n ring-houer en luidsprekers wat jy aan jou foon …
Die Skommelstokkie II
K***** ***** wil weet: “Hi, ek het so rukkie terug vir my ‘n skommelstokkie gekoop. Ek het hom al ‘n hele paar keer gebruik, maar ondervind geen orgasmes nie. Gebruik ek hom dalk verkeerd of wat gan aan? Het jy dalk enige raad vir my oor hoe mens dit moet gebruik?”Antwoord: Daar is nie iets …
Onder water
Jimmyjane maak ‘n reeks vibrators wat onder water gebruik kan word. Boonop is hulle baie sag op die oog.Jimmyjane
Die geskiedenis van die vibrator
Slate het ’n interessante, kort oorsig van die geskiedenis van die vibrator.