Die Sex Expo is ’n uitstalling met ’n volwasse tema en ’n verskeidenheid vertonings en ’n saal vol sexy uitstallers met ‘n groot verskeidenheid produkte en vermaak.
Kategorie Argiewe:Gesondheid
Seks help vir Parkinson se siekte
Navorsing gepubliseer in die European Journal of Neurology dui daarop dat ’n aktiewe sekslewe gekoppel kan word aan minder gestremdheid en ’n beter lewensgehalte by mans met vroeë Parkinson se siekte.’n Aktiewe sekslewe kan mans met vroeë Parkinson se siekte help
Seks en hartstilstand
Seksuele aktiwiteit word selde geassosieer met skielike hartstilstand, ten spyte van heelwat mense se oortuiging dat dit maklik kan gebeur – veral met ouer mense. Navorsing by die Cedars-Sinai Heart Institute in Amerika dui daarop dat minder as 1% van mense hulle ooit in so ’n situasie sal bevind. Van hierdie groep sal meer as …
Seks en sport
Tydens die Olimpiese Spele verlede jaar is 450 000 kondome uitgedeel aan atlete in die Olimpiese Dorp. Dit sou enige rugby afrigter van ouds in sy mieliepap laat stik, want almal weet mos; “seks voor sport is nadelig vir jou.”Twak, sê ’n onlangse studie gepubliseer in die joernaal Frontiers of Physiology. Die nuwe studie het …
Seks en liggaamlike probleme
E****** ***** skryf: “Ek het ‘n gewas in my rugmurg laat verwyder, het bestraling gekry, het geen lus vir seks nie, het my skildklier en hormone laat toets alles is normaal. Die skade van die gewas het ek nie al my gevoel van my bene en linkerarm nie en so ook my vagina, die gevoel …
Pyn gedurende seks
***** ******* skryf:”Die volgende is aan min mense bekend. Ek het egter DRINGEND raad nodig. My vrou het sedert ons eerste huweliksnag pyn tydens seks. Ons is nou 14 jaar getroud. Daar is verskeie operasies gedoen om die probleem te probeer oplos en verskeie terapeute, sielkundiges en psigiaters besoek nadat geen fisiese redes meer moontlik …
SEKS – Dis goed vir jou
Die meeste mense se nuwejaarsvoornemens lê by die tyd aan skerwe. Meeste hiervan was dinge soos “Kry meer oefening!”, “Sluit aan by die gym!”, “Verloor gewig!”, “Gaan stap gereeld!” of vir diegene wat kansgesien het vir meer: “Draf elke week!”. Wat min van ons weet is dat daar ‘n baie makliker, en ek moet byvoeg …