Die Sex Expo is ’n uitstalling met ’n volwasse tema en ’n verskeidenheid vertonings en ’n saal vol sexy uitstallers met ‘n groot verskeidenheid produkte en vermaak.

Daar is ook verhoogoptredes, burleske-vertonings, BDSM-vertonings, komediante en werkswinkels oor seksuele gesondheid en hoe om die meeste uit seks te kry. Die MC vir die geleentheid is Miss Nude SA, Francesca Hirst.

Die eerste 100 dames wat elke dag by The Sex Expo instap, ontvang ‘n gratis geskenk.

Kaartjiehouers kan van SA se OnlyFans-modelle persoonlik ontmoet, wat ook opwindende lewendige inhoud skep by die Expo.

9 tot 11 Junie, CTICC, Kaapstad

The Sex Expo 2023
The Sex Expo 2023

Lewer kommentaar

Leave a Reply