Seksuele aktiwiteit word selde geassosieer met skielike hartstilstand, ten spyte van heelwat mense se oortuiging dat dit maklik kan gebeur – veral met ouer mense.

Navorsing by die Cedars-Sinai Heart Institute in Amerika dui daarop dat minder as 1% van mense hulle ooit in so ’n situasie sal bevind. Van hierdie groep sal meer as 94% mans wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply