’n Dildo uit die 18de-eeu – met ’n dompelaar om ejakulasie te simuleer. Dit is van ivoor gemaak. Dit is in ’n klooster in Parys gevind, nadat dit amper 100 jaar lank in die sitplek van ‘n Louis XV-leunstoel weggesteek was. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email