Amanda Strydom bring ter viering van haar sestigste verjaarsdag en haar 22ste KKNK, ’n Rugsak vol robyne na die fees, waarin sy liedjies sing uit haar groot repertoire …
Sleutelwoord Argiewe:Coenraad Rall
#Aardklop In die grond van die wind
Op ’n stormagtige dag in April 1903 kom ’n skip vol Afrikaner-bittereinders, wat geweier het om onder die Britse vlag te staan, in Patagonië aan.
Mona Lisa
Om haar 30 jaar in die vermaaklikheidsbedryf te vier, is Lizz Meiring weer op die planke met ‘n splinternuwe solostuk- Mona Lisa.
Ping!
Die kitaarduo CH2, Internasionale Crown of the Continent en SAMA 2012 wenners, span saam met die multibekroonde aktrise Lizz Meiring. Ping! is ’n komiese kleinkuns kitaar en klets kabaret en kombineer meesterlike musiektegniek, met meesterlike vertolkingskuns. Daar’s kitaarspel op die mees ongewone instrumente, ‘n new-age weergawe van musiek en slimsnaakse sketse, bekende klassieke kitaarstukke wat …
