#kknk2016 Amanda Strydom – ‘n Rugsak vol robyne

Amanda Strydom bring ter viering van haar sestigste verjaarsdag en haar 22ste KKNK, ’n Rugsak vol robyne na die fees, waarin sy liedjies sing uit haar groot repertoire, asook gunstelinge in Frans, Engels en Nederlands.

Sy weef die liedjies saam met stories uit haar lewe en haar loopbaan van 37 jaar.

Soos altyd, bevat haar vertoning ’n gesonde mengsel humor en patos.

* DEBUUT *

MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier)

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans, Frans, Nederlands en Engels
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R140
Plek: Die Boer Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 10:00 | 25 MAART 10:00 | 26 MAART 21:00 | 27 MAART 10:00

KKNK 2016

Amanda Strydom – ‘n Rugsak vol robyne,
Roekeloos,
23 Maart 2016.

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar