Na Ouma vir 18 maande op pad was en die land deurkruis het, sluit sy hierdie vertoning en pelgrimstog af by haar geliefde Boer teater.
Sleutelwoord Argiewe:Die Boer
Die Boer word 16 Jaar oud
Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Spontaneous Combustion Blues Band
Een van die grootste plesiere in die lewe vir ‘n musikant is om met ander musikante bymekaar te kom en “eenvoudig te begin speel en musiek te skep op die oomblik”.
Liewe Heksie en die Wals
Dis ‘n eerste vir die Boer Restaurant Teater; sy eie kinderteaterproduksie.
Volkleur
Chris Chameleon bied aan op DVD: sy briljante album Ek Herhaal Jou, asook enkele nuwe komposisies en ‘n aantal BOO! gunstelinge.
