Die volgende Spontaneous Combustion Blues Band is 12 Oktober by Die Boer in Durbanville.
Sleutelwoord Argiewe:Spontaneous Combustion Blues Band
Spontaneous Combustion Blues Band
Een van die grootste plesiere in die lewe vir ‘n musikant is om met ander musikante bymekaar te kom en “eenvoudig te begin speel en musiek te skep op die oomblik”.
