’n Jong vrou hoor dat sy ’n ongeneeslike siekte het.

Sy stap by haar huis uit, sluit die voordeur en gaan ’n ooreenkoms met ’n wildvreemde man aan om by haar te bly tot ‘dit wat moet gebeur, gebeur het’.

Dié ontroerende drama neem die gehoor op ’n ontsettende dog vreugdevolle reis saam met iemand wat die lewe aflê.

* Debuut *

Met: André Roothman en Greta Pietersen

Regisseur: Marthinus Basson

Teks: Peter Verhelst
Stelontwerp: Marthinus Basson
Vertaler: Marthinus Basson
Produksiebestuur: Chris Pienaar
Ouderdomsbeperking: 14 –
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 4, 7, 9 en 10 Maart 20:30

Woordfees 2017


Hotel Malaria

Hotel Malaria


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar