Dié vernuwende produksie span teater, tegnologie, visuele kuns, klank, digkuns, beweging en taal (Afrikaans, Engels en Spaans) in en spreek universele temas – identiteit, seksualiteit, geslag/gender, filosofie, oerinstinkte en vroulikheid – aan.
Met: Anoecha Krüger en Liezel Swartz
Regisseur: Rozanne Vos
Teks: Rozanne Vos
Klankbaan: Ruan Vos
Pianis: Charlie Rust
Choreografie: Ina Winterich en ROSJAK
Vervaardiger: ROSJAK
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 15:00, 8 Maart 20:30, 11 Maart 13:00
Woordfees 2017
Maria: ’n studie in segmente
Maria: ’n studie in segmente
Roekeloos
3
